BEL ONS: 012 644 4300

2016-eetgewoontes

Maandag | 12 Desember | 2016 Vakansiekoekies: Resepte vir almal

Ronéll van Rooyen   ‘n Desembervakansie sonder tuisgebakte koekies is net buite die kwessie. Hier is ‘n paar resepte vir groot en klein, oud en jonk, om die blikke te vul met heerlike vakansiepret!   HERTZOGGIES (Konfyt-klappertertjies)   Bestanddele vir…
Lees meer »

Maandag | 12 Desember | 2016 Goeie teenoor slegte cholesterol: Wat jy moet weet

Nico Strydom     Cholesterol is ’n vetterige stof wat natuurlik in die liggaam voorkom. Dit speel ’n belangrike rol om jou selle ordentlik aan die gang te hou. Te veel cholesterol kan egter baie sleg vir jou gesondheid wees….
Lees meer »

Maandag | 12 Desember | 2016 Lekker nageregte in ‘n japtrap

Ronéll van Rooyen   Reg oor die wêreld is daar ‘n geluidlose revolusie van mense wat wegbeweeg van verwerkte kosse. Mense begin verantwoordelikheid neem vir hul gesondheid en maak erns met wat hul in hul monde sit. Die resultate is…
Lees meer »

Maandag | 12 Desember | 2016 Vakansie-eetplan: Als wat jy moet weet

Anke van Rooyen     Almal geniet vakansie maar ai, dis juis daardie lekker etery wat mens se Nuwejaar bederf. Hier is ‘n paar goeie eetplan-idees om jou vakansie ‘n ware feestyd te maak. Eet soveel jy wil sonder om…
Lees meer »

Sondag | 11 Desember | 2016 Is donkersjokolade gesond?

Nico Strydom         Donkersjokolade word oor die algemeen beskoue as ʼn heerlike maar gesonde peuselhappie. Maar is dit waar? Volgens heelwat nuwe navorsing hou donkersjokolade waarlik ʼn paar gesondheidsvoordele in. Wat presies is donkersjokolade? Sjokolade word vervaardig…
Lees meer »

Woensdag | 07 Desember | 2016 Diabetes neem toe in Suid-Afrika

Een van die grootste gevare van diabetes is dat daar baie individue is wat ongediagnoseer bly, sê dr. Trischka Potgieter, ʼn algemene praktisyn by Medicross Springs se gesins- mediese en tandheelkundige sentrum. “Dit is veral waar in Suid-Afrika, waar diabetes…
Lees meer »

Dinsdag | 06 Desember | 2016 Bipolêre steurnis en kos om te vermy

Indien jy of ’n geliefde aan bipolêre gemoedsteurnis ly, weet jy hoe belangrik dit is om gemoedstoestande met bipolêre medikasie en ’n gesonde leefstyl te beheer. Maar het jy ook geweet dat sekere kossoorte en dieetaanvullings ook ’n rol mag…
Lees meer »

Dinsdag | 29 November | 2016 5 maklike maniere om vrugte en groente by aandete te voeg

Vrugte en groente bevat vitamine, minerale en ander voedingstowwe wat noodsaaklik is vir goeie gesondheid. Dit is een rede waarom ʼn plantgebaseerde dieet wat baie vrugte en groente insluit jou risiko verlaag om lewensgevaarlike siektes soos hartsiektes, diabetes en sommige…
Lees meer »

Vrydag | 25 November | 2016 Is dit ̓n allergie of intoleransie?

Ronéll van Rooyen   Vir die meeste mense klink ʼn allergie en intoleransie vir voedsel na dieselfde ding. Kom ons gaan hoor by kundiges of dit wel die geval is.   Voedselallergieë ‘n Allergie is ‘n reaksie van die immuunstelsel…
Lees meer »

Maandag | 14 November | 2016 7 maniere om slimmer te peusel

Dis ʼn wonderlike idee om peuselhappies slim te kies. Maar baie voedselsoorte wat skyn van groot voedingswaarde te wees is bloot net nie. Byvoorbeeld, semel-kolwyntjies en ontbytgraanstafies kan tot barstens toe gevul wees met ongesonde vette en bygevoegde suiker.  Selfs…
Lees meer »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close