BEL ONS: 012 644 4300

2016-gesond

Maandag | 12 Desember | 2016 Om te vas: Hoekom dit goed is en wat dit nié is nie

Trish Goosen     Eet jou gunsteling-taboekosse, word skraal en leef langer. Dié stelling klink dalk soos ‘n bemarkingsfoefie vir ‘n nuwe dieetproduk of na wensdenkery, beslis hopeloos te goed om waar te wees. Dink weer want, so waar as…
Lees meer »

Maandag | 12 Desember | 2016 Sorg só vir jou mond en tande

Dit is noodsaaklik om jou tande te versorg en daagliks ʼn praktyk van goeie mondhigiëne te handhaaf. Goeie mondhigiëne beteken tande is skoon en vry van voedselreste, dat tandvleis gesond en pienk is sonder pyn of bloeding wanneer geborsel of…
Lees meer »

Maandag | 12 Desember | 2016 Als wat jy oor vette moet weet

Ronéll van Rooyen   Miskien sit jy nou hierdie artikel en lees met ‘n beker koffie en ‘n broodjie met lekker dik margarien gesmeer. Eet dit dan vinnig voor jy hierdie artikel lees, want jy kan dalk skuldig voel daarna….
Lees meer »

Maandag | 12 Desember | 2016 Vakansiekoekies: Resepte vir almal

Ronéll van Rooyen   ‘n Desembervakansie sonder tuisgebakte koekies is net buite die kwessie. Hier is ‘n paar resepte vir groot en klein, oud en jonk, om die blikke te vul met heerlike vakansiepret!   HERTZOGGIES (Konfyt-klappertertjies)   Bestanddele vir…
Lees meer »

Maandag | 12 Desember | 2016 Goeie teenoor slegte cholesterol: Wat jy moet weet

Nico Strydom     Cholesterol is ’n vetterige stof wat natuurlik in die liggaam voorkom. Dit speel ’n belangrike rol om jou selle ordentlik aan die gang te hou. Te veel cholesterol kan egter baie sleg vir jou gesondheid wees….
Lees meer »

Maandag | 12 Desember | 2016 Anti-oksidante: Hoekom en hóé

Karen van der Berg     Aarbeie, rooiwyn en donker sjokolade. Dit mag dalk klink soos bestanddele van ’n lieflike resep vir ’n romantiese aandjie tuis. Maar dit is ook al drie kossoorte wat baie anti-oksidante bevat. ’n Mens hoor…
Lees meer »

Maandag | 12 Desember | 2016 Sukkel jy elke dag met chroniese hoofpyn?

Nico Strydom      Die meeste mense kry van tyd tot tyd hoofpyn maar as jy byna altyd hoofpyn het, word dit chroniese daaglikse hoofpyn genoem. Volgens navorsing deur die Hoofpynkliniek ly byna 9 miljoen Suid-Afrikaners aan hoofpyn en migraine….
Lees meer »

Maandag | 12 Desember | 2016 Lekker nageregte in ‘n japtrap

Ronéll van Rooyen   Reg oor die wêreld is daar ‘n geluidlose revolusie van mense wat wegbeweeg van verwerkte kosse. Mense begin verantwoordelikheid neem vir hul gesondheid en maak erns met wat hul in hul monde sit. Die resultate is…
Lees meer »

Maandag | 12 Desember | 2016 Honde hou boewe (en kieme) weg

Karen van der Berg   Daar is ʼn liefdevolle interaksie tussen mense en hulle troeteldiere. Dit is al keer op keer bewys dat dié interaksie ʼn positiewe bydrae tot die mens se menswees en lewensomstandighede kan lewer. Sielkundiges, dokters, maatskaplike…
Lees meer »

Maandag | 12 Desember | 2016 Vakansie-eetplan: Als wat jy moet weet

Anke van Rooyen     Almal geniet vakansie maar ai, dis juis daardie lekker etery wat mens se Nuwejaar bederf. Hier is ‘n paar goeie eetplan-idees om jou vakansie ‘n ware feestyd te maak. Eet soveel jy wil sonder om…
Lees meer »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close