BEL ONS: 012 644 4300

2016-gesond

Maandag | 12 Desember | 2016 Is bloedklonte die pil se skuld?

Karen van der Berg     Sedert die voorbehoedpil in die 1960’s ʼn seksuele revolusie tot gevolg gehad het, het dit al telkens in die spervuur beland. Die pil is wel bevrydend en lewensveranderend en gee aan paartjies die mag…
Lees meer »

Maandag | 12 Desember | 2016 Oogwenke vir bestuurders

Dit is nie net gesonde verstand om te verseker dat jou sig goed genoeg is om jou in staat te stel om gemaklik te bestuur nie … jy oortree die wet as jy dit nie doen nie. Studies het vasgestel…
Lees meer »

Maandag | 12 Desember | 2016 Die top 3 gesondheidsrisiko’s om hierdie feesseisoen te vermy

Anja van den Berg   Daar is niks soos ’n besoek aan die ongevalle-eenheid om jou vakansiefeesvieringe te demp nie. Volgens die VSA se Veiligheidskommissie oor Verbruikersprodukte (U.S. Consumer Product Safety Commission [CPSC]) eindig ongeveer 15 000 mense jaarliks in…
Lees meer »

Sondag | 11 Desember | 2016 Is donkersjokolade gesond?

Nico Strydom         Donkersjokolade word oor die algemeen beskoue as ʼn heerlike maar gesonde peuselhappie. Maar is dit waar? Volgens heelwat nuwe navorsing hou donkersjokolade waarlik ʼn paar gesondheidsvoordele in. Wat presies is donkersjokolade? Sjokolade word vervaardig…
Lees meer »

Saterdag | 10 Desember | 2016 Maak só jou eie sjokolade vir die vakansie

Ronéll van Rooyen   Dit is een ding om bewus te wees van al die gesondheidsvoordele, maar dis ‘n ander ding om by die kombuis in te stap en te weet wat om voor te berei. Hier volg ‘n paar…
Lees meer »

Saterdag | 10 Desember | 2016 Matriekvakansies: Hoe om veilig die tyd van jou lewe te hê

Nuttige wenke van Netcare en Netcare 911 vir matrieks oor hoe om tydens hulle matriekvakansie veilig te wees:   Voor jy vertrek Maak seker jou ouers het die kontakbesonderhede van ten minste twee vriende wat saam met jou met vakansie…
Lees meer »

Woensdag | 07 Desember | 2016 Diabetes neem toe in Suid-Afrika

Een van die grootste gevare van diabetes is dat daar baie individue is wat ongediagnoseer bly, sê dr. Trischka Potgieter, ʼn algemene praktisyn by Medicross Springs se gesins- mediese en tandheelkundige sentrum. “Dit is veral waar in Suid-Afrika, waar diabetes…
Lees meer »

Dinsdag | 06 Desember | 2016 Bipolêre steurnis en kos om te vermy

Indien jy of ’n geliefde aan bipolêre gemoedsteurnis ly, weet jy hoe belangrik dit is om gemoedstoestande met bipolêre medikasie en ’n gesonde leefstyl te beheer. Maar het jy ook geweet dat sekere kossoorte en dieetaanvullings ook ’n rol mag…
Lees meer »

Vrydag | 02 Desember | 2016 Reiswenke vir swanger vroue

Hoe verder jou swangerskap gevorder het, hoe versigtiger moet jy wees as jy bestuur. Beplan byvoorbeeld ekstra ruskamerbesoeke of kry ʼn metgesel om saam met jou te reis om die druk van bestuur in verkeer te verlig.   Elke voornemende…
Lees meer »

Vrydag | 02 Desember | 2016 Kontroleer jou inflammasievlakke

Ly jy aan chroniese inflammasie? ʼn Eenvoudige bloedtoets deur jou dokter kan jou sê. Dit meet ʼn lewerchemikalie, C-reaktiewe proteïen (CRP), wat styg as daar inflammasie is. ʼn CRP-vlak van 1 tot 3 milligram per liter (mg/ℓ) dui dikwels ʼn…
Lees meer »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close