BEL ONS: 012 644 4300

2016-gesond

Donderdag | 01 Desember | 2016 Wenke vir rustiger slaap

Baie goed kan dit moeilik maak om ʼn goeie nagrus te kry. Mense met slaapprobleme ontdek dikwels dat hul daaglikse roetine ─ werkstres, angs, ens. ─ die oorsaak van hul nagtelike ellende is. Daar is ʼn paar eenvoudige goed wat…
Lees meer »

Woensdag | 30 November | 2016 Die harde werklikhede van alkoholmisbruik in ons land – en in ons huise

Anja van den Berg     Vir baie mense roep bier, wyn en spiritualieë gedagtes op van sosiale samesyn en aangeklamde pret. Maar alkohol – ʼn depressant – word ook geassosieer met skadelike gedrag sowel as die emosionele pyn en…
Lees meer »

Dinsdag | 29 November | 2016 5 maklike maniere om vrugte en groente by aandete te voeg

Vrugte en groente bevat vitamine, minerale en ander voedingstowwe wat noodsaaklik is vir goeie gesondheid. Dit is een rede waarom ʼn plantgebaseerde dieet wat baie vrugte en groente insluit jou risiko verlaag om lewensgevaarlike siektes soos hartsiektes, diabetes en sommige…
Lees meer »

Vrydag | 25 November | 2016 Is dit ̓n allergie of intoleransie?

Ronéll van Rooyen   Vir die meeste mense klink ʼn allergie en intoleransie vir voedsel na dieselfde ding. Kom ons gaan hoor by kundiges of dit wel die geval is.   Voedselallergieë ‘n Allergie is ‘n reaksie van die immuunstelsel…
Lees meer »

Vrydag | 25 November | 2016 Verminder stres en verhoed padwoede

Die term “padwoede” is in die 1980’s geskep as ʼn raakbeskrywing vir ʼn voorval voortspruitend uit aggressiewe motorisgedrag. Suid-Afrika het ʼn kultuur van pad-aggressie wat, wanneer gekoppel aan die stres van die moderne lewe, tot voorvalle van padwoede kan lei….
Lees meer »

Vrydag | 25 November | 2016 Aftree-depressie: Om te gemaklik te wees kan moeilik wees

Dit mag lyk of aftrede ʼn tyd is om dit gemaklik te neem en jou aandag te bestee aan tuinmaak, gholf, en om te dut. Maar moet dit nie te gemaklik neem nie, sê Harvard-kundiges. Vir optimale welstand moet jy…
Lees meer »

Donderdag | 24 November | 2016 Vrou, wat’s in my papbord?

Ronéll van Rooyen     As jy nog so effens deur die slaap is en jou vrou bring vir jou ontbyt in die bed, verwag jy ‘n behoorlike boere-ontbyt vol kleur en geur, met ‘n sterk koppie boeretroos om jou…
Lees meer »

Vrydag | 18 November | 2016 Sit-sit só by die werk

Nico Strydom      Ons is besig om onsself dood te sit. Sit is die nuwe rook. Dit is volgens die nuutste navorsing oor die tyd wat mense daagliks sit, hetsy by die werk, in jou motor of voor die…
Lees meer »

Vrydag | 18 November | 2016 Manne, trou is goed vir jou gesondheid!

Tinus Vollgraaff   As mens dink aan die ekstra stres wat getroude mans moet hanteer, sou dit nie onlogies wees om te aanvaar dat hulle gesondheidsprobleme sou ontwikkel nie. Per slot van rekening het hulle afhanklikes en afhanklikes gaan gepaard…
Lees meer »

Donderdag | 17 November | 2016 Uitspraak werp lig op reg op privaatheid

Sanette Viljoen   Voor die 2003 Wêreldbeker-rugbytoernooi het die Springbokspan ‘n oefenkamp bygewoon wat later bekend geword het as Kamp Staaldraad. Tydens hierdie kamp is die spelers blootgestel aan uitputtende fisiese oefeninge, ysige temperature, uiterste fisieke ongemak en vernederende aktiwiteite….
Lees meer »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close