Belastingsertifikaat

ʼn Belastingsertifikaat vertoon die bedrag wat jy van inkomstebelasting kan terugeis.

Lees meer.

Buitenetwerkverskaffer

’n Gesondheidsorgverskaffer wat nie een van jou mediesefonds se aangewese diensverskaffers is nie.

Lees meer.

Bybetalings

Bybetalings is die verskil tussen die dekking wat ‘n Mediesefonds bied en die koste/tarief wat vir die mediese diens gehef word;  dit moet direk aan die diensverskaffer betaal word.  Lede moet in die volgende gevalle bybetalings maak: as dokters en ander verskaffers van mediese dienste fooie vra wat die mediesefonds se gekontrakteerde/skematarief oorskry; die lid […]

Lees meer.

Bruksisme

Tandekners

Lees meer.

Brongiëktase

Die chroniese vergroting van die brongi of brongiole as gevolg van inflammasie of obstruksie.

Lees meer.

Borsaugmentasie

Borsvergroting

Lees meer.

Beenaugmentasie

Beenvergroting  

Lees meer.

Bipolêre gemoedsversteuring

‘n Affektiewe versteuring wat gekenmerk word deur die voorkoms van afwisselende episodes van euforie (manie) en depressie. Bipolêre gemoedsversteuring is ‘n algemene geestesteuring en word gekenmerk deur versteurings in die fisiese, emosionele en gedragspatrone.  Gemoedspatrone kan wissel van groot ekstase en opwinding tot uiterste depressie met ‘n ernstige potensiaal vir selfmoord.  Hierdie uiterste verskuiwings in […]

Lees meer.

Bacille Calmette-Guérin (BCG)

ʼn Entstof teen tuberkulose (TB) wat vervaardig word van ʼn druppel lewende maar verswakte beestuberkulosebakterieë.

Lees meer.