BEL ONS: 012 644 4300
Woensdag | 05 Augustus | 2015 Crohn se siekte

Regionale ileïtis; chroniese enteritis/dermontsteking waarvan die oorsaak onbekend is; dit affekteer die punt van die ileum/dunderm en soms ander dele van die spysverteringskanaal.


Woensdag | 05 Augustus | 2015 Chroniese niersiekte

Chroniese siekte van die niere


Woensdag | 05 Augustus | 2015 Chroniese obstruktiewe lugwegsiekte

ʼn Algemene term wat gebruik word vir daardie siektes wat die klein brongi permanent of tydelik vernou sodat gedwonge ekspiratoriese vloei vertraag word, veral as geen etiologie/oorsaak of ander spesifieke voorwaarde van toepassing is nie.


Woensdag | 05 Augustus | 2015 Chroniese medisyne

Chroniese medisyne is medisyne wat gebruik word vir langtermynbehandeling (drie maande of langer) van ʼn chroniese toestand.  Dit moet aan die volgende vereistes voldoen: dit moet gebruik word om ʼn ernstige mediese toestand te voorkom of behandel; dit moet vir ʼn ononderbroke tydperk van drie maande of langer gebruik word; dit moet gebruik word om  … Lees meer




Registreer / Register

Maak toe / Close