Estradiol

Estradiol is die sterkste/mees potente natuurlike estrogeen.

Lees meer.

Eis

Lees meer.

EVARS-prostese

EVARS-prosteses sal slegs oorweeg word as die pasiënt aan ʼn abdominale aorta-aneurisme met gepaardgaande hoë risiko vir narkose ly.

Lees meer.

Epilepsie

‘n Chroniese versteuring wat gekenmerk word deur paroksismale/stuipagtige breindisfunksie as gevolg van oormatige neuronontlading.  Dit word gewoonlik geassosieer met ʼn verandering in die bewussyn. Epilepsie is ’n neurologiese versteuring of breinfunksieversteuring wat gekenmerk word deur herhaalde toevalle wat skielik en onverwags voorkom.  Sommige pasiënte ervaar hewige konvulsies/stuiptrekkings terwyl ander ‟floute-aanvalle” kry waartydens hulle kortstondig bewussynsverlies […]

Lees meer.

Epilering

Die verwydering van hare

Lees meer.

Endoskopiese prosedures

’n Endoskopie is wanneer ’n dokter die organe en weefsels binne die menslike liggaam visueel ondersoek met behulp van ’n instrument wat ’n endoskoop genoem word.

Lees meer.

Endometriële ablasie

’n Mediese prosedure wat die endometriële voering van die uterus/baarmoeder vernietig.  Dit word gebruik om swaar bloeding te behandel en word slegs uitgevoer as hormonale en ander mediese behandeling nie die probleem kon oplos nie.

Lees meer.

Elektrognatografie

‘n Gevorderde diagnostiese hulpmiddel

Lees meer.

Edeem

(‘Oedema’ in VK en SA Engels en ‘Edema’ in VSA Engels) Edeem, algemeen bekend as watersug/hartwater, is die mediese term vir vogretensie.  Die ophoping van vloeistof in die liggaam veroorsaak swelling en kan lei tot nier-of hartversaking.

Lees meer.