• Teken in
  • Kategorie: A - Z van Welstand, F


    Funksionele prosteses wat noodsaaklik is vir gesondheid

    Augustus 5th, 2015

    Funksionele prosteses wat noodsaaklik is vir gesondheid vervang ʼn noodsaaklike liggaamdeel of ʼn komponent daarvan of verrig ʼn noodsaaklike liggaamsfunksie.


    Frenektomie

    Augustus 5th, 2015

    Die chirurgiese verwydering van ’n frenum of vou.


    Fluorose

    Augustus 5th, 2015

    ‘n Toestand wat voortspruit uit die oormatige inname van fluoried.


    Formularium/Voorskrifversameling

    Augustus 5th, 2015

    ’n Formularium is ʼn wetenskaplik saamgestelde lys kostedoeltreffende nie-chroniese (akute) en chroniese medisyne van hoë gehalte wat deur ʼn spesifieke voordele-opsie gedek word.  ’n Formularium kan gebaseer word op die aktiewe bestanddele van die medisyne of dit kan verband hou met spesifieke handelsname.


    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close