Immunisering

Standaardimmuniserings is kinderimmuniserings in ooreenstemming met die Departement van Gesondheid se riglyne op die standaard-immuniseringskaart.  Standaardimmunisering word deur verskeie Mediesefonds-opsies gedek as deel van die gesondheids- en voordeleaanvuller vir kinders jonger as sewe (slegs entstof).   Griepinspuitings   Tetanus-inspuiting   HPV-inenting

Lees meer.

ICD 10-kodes

Jou dokter sal hierdie kodes aan jou kan voorsien.

Lees meer.