Kosmeties

Om mooi te maak

Lees meer.

Koronêre hartvatsiekte

Koronêre hartvatsiekte word veroorsaak deur aterosklerose (die ontwikkeling van ʼn vetterige aanpaksel aan die binnewande van slagare) wat uiteindelik tot beperkte bloedvloei lei.  Dit kan tot angina pectoris of hartkrampe lei, wat weer tot miokardiale infarksie (die dood van ‘n segment van die hartspier as gevolg van ‘n onderbreking van die bloedtoevoer) kan lei; dit […]

Lees meer.

Klamidiase

ʼn Spesifieke groep bakterieë

Lees meer.

Kariës

Die mikrobiese verrotting van tandmateriaal.

Lees meer.

Kardiomiopatie

ʼn Primêre hartspiersiekte sonder ʼn bekende onderliggende oorsaak.

Lees meer.

Kalendermaand

Dit is ‘n tydperk wat strek van die eerste tot die laaste dag van een van die twaalf (12) maande van die jaar.

Lees meer.