BEL ONS: 012 644 4300
Donderdag | 06 Augustus | 2015 Rotavirus

Die rotavirus is die algemeenste oorsaak van ernstige gastroënteritis by kinders wêreldwyd en word fekaal-oraal oorgedra.  Simptome sluit in braking, diarree en koors.  ’n Rotavirus-inenting vir kinders is nou beskikbaar.


Donderdag | 06 Augustus | 2015 Rinoplastiek

Chirurgie van die neus


Donderdag | 06 Augustus | 2015 Rumatoïede artritis

Rumatoïede artritis is ’n chroniese, sistemiese inflammasiesiekte wat verskeie weefsels en organe kan affekteer, maar wat hoofsaaklik die sinoviale gewrigte aantas, dit wil sê die vrybewegende gewrigte waarvan die punte van die bene met kraakbeen bedek is en verbind word met ’n ligament wat uitgevoer is met ʼn sinoviale membraan wat sinoviale vog afskei.  Die  … Lees meer


Donderdag | 06 Augustus | 2015 Relevante VMV-kode

Jou dokter sal jou voorsien van die kodes vir voorgeskrewe minimumvoordele (VMV).


Donderdag | 06 Augustus | 2015 Refraktiewe chirurgie

Chirurgie van die oë om die vorm van die kornea te wysig.


Donderdag | 06 Augustus | 2015 Reflukschirurgie

Antireflukschirurgie is chirurgie om ʼn probleem met die spiere aan die onderkant van die esofagus/slukderm (die buis van die mond na die maag) reg te stel. Probleme met hierdie spiere lei tot gastro-esofageale reflukssiekte (GERS). GERS is ʼn toestand wat veroorsaak dat voedsel of maagsuur van die maag af terugvloei na die esofagus. Dit word  … Lees meer


Donderdag | 06 Augustus | 2015 Rugbehandelingsprogram

ʼn Niechirurgiese intervensie in plaas van chirurgie vir die behandeling van siektes/toestande/abnormaliteite van die werwelkolom.  Hierdie nuwe benadering tot die behandeling van rug- en nekpyn word gebruik as ʼn alternatief tot rugchirurgie en behels dat ʼn interdissiplinêre span die rehabilitasieprogram hanteer.  Die rehabilitasieprogram word vir elke pasiënt individueel aangepas en word op die pasiënt se  … Lees meer




Registreer / Register

Maak toe / Close