BEL ONS: 012 644 4300
Donderdag | 06 Augustus | 2015 Traumasorg

Traumasorg sluit in voordele vir motorongelukke, steek- en skietwonde wat hospitalisasie vereis, asook profilakse/voorbehoeding na blootstelling aan seksuele aanranding en voordele vir koptrauma, brandwonde en amper-verdrinking.


Donderdag | 06 Augustus | 2015 Tonsillektomie

Tonsillektomie is die chirurgiese verwydering van die palatine tonsils/mangels agter in die keel.  Die mangels help om die liggaam te beskerm teen vreemde patogene/ organismes wat siektes veroorsaak.


Donderdag | 06 Augustus | 2015 Tetanus

Tetanus word veroorsaak deur die Clostridium tetani-bakterie wat die liggaam deur oop wonde binnedring.  Dit veroorsaak spasma in die liggaam en kaak en lei uiteindelik tot klem-in-die-kaak (die kaak word onbeweeglik).  As gevolg van asemhalingsprobleme kan die dood intree.  ’n Inenting teen tetanus is beskikbaar.




Registreer / Register

Maak toe / Close