BEL ONS: 012 644 4300
Donderdag | 06 Augustus | 2015 Uvulopalatofaringioplastiek

Chirurgie van die uvula/kleintongetjie of verhemelte.


Donderdag | 06 Augustus | 2015 Ulseratiewe kolitis

Ulseratiewe kolitis is ’n chroniese siekte van onbekende oorsprong wat gekenmerk word deur ulserasie/verswering van die kolon/dikderm en rektum.


Donderdag | 06 Augustus | 2015 Uitsluitings

Uitsluitings is mediese toestande wat ʼn mediese skema wettig mag uitsluit van die mediese versekering wat hy aanbied.  Voorbeelde is selftoegediende beserings en kosmetiese chirurgie.




Registreer / Register

Maak toe / Close