Wegneemmedisyne (‟TTO/To-take-out medicine”)

Wegneemmedisyne is medisyne wat by ontslag uit die hospitaal of dagkliniek huis toe geneem word en wat direk verband hou met die rede vir die opname in die hospitaal of dagkliniek.  Dit word deur die behandelde dokter voorgeskryf en deur die hospitaal geresepteer en geëis.

Lees meer.