BEL ONS: 012 644 4300

Advies

Vrydag | 11 Junie | 2021 Gee jou immuunstelsel só ’n hupstoot

Deur Nico Strydom Die wêreldwye Covid-19-pandemie het opnuut beklemtoon hoe belangrik dit is om gesond te bly en ons immuunstelsels so sterk as moontlik te maak. Die immuunstelsel is ’n komplekse netwerk van selle en proteïene wat die liggaam teen…
Lees meer »

Vrydag | 11 Junie | 2021 Is jy ̓n ongelukkig mens?

Deur Emsie Martin Die meeste mense wil net gelukkig wees. Hulle wil genoeg van alles hê, gesond wees en nie sukkel nie. Maar hoe weet jy of jy gelukkig is? Of liewer, wat is die tekens dat jy ongelukkig is?…
Lees meer »

Vrydag | 11 Junie | 2021 Diabetiese voetversorging

Deur Wilma Bedford Waarom is voetversorging belangrik vir diabete? As jy diabetes het, is dit belangrik dat jy spesiale aandag aan jou voete moet gee.  Ongelukkig is dit volgens die WGO só dat Suid Afrika,  naas Nigerië, Etiopië, die DRK…
Lees meer »

Maandag | 31 Mei | 2021 Goed wat jy nie vir jou dokter moet wegsteek nie

Deur Emsie Martin Deur dinge vir jou dokter weg te steek, plaas jy jou gesondheid op die spel, sê dr. Roger Henderson, algemene praktisyn, nasionale mediese rubriekskrywer en mediese direkteur van LIVA Healthcare in die Verenigde Koninkryk. “Daar is baie…
Lees meer »

Maandag | 17 Mei | 2021 Moenie inhou nie – skryf dit in ̓n joernaal

Deur Emsie Martin Dit is al ʼn jaar sedert die lewe soos ons dit geken het verander het en baie van ons voel of ons dinge in die lewe gemis het. Jy moet jouself  voortdurend daaraan herinner om dankbaar te…
Lees meer »

Maandag | 10 Mei | 2021 Ouderdomverwante uitdagings en hoe om steeds ̓n gelukkige oudag te beleef

Deur Melodie Veldhuizen “Alle mense verouder. Almal is onderweg. Almal ervaar dit net nie so intens nie. Mense op pad na aftrede beleef bepaalde vrese, vrae, kommer. Die ouerwordende persone bevind hulleself in ’n draaikolk van tipiese ouerword-uitdagings. Almal volg…
Lees meer »

Maandag | 10 Mei | 2021 Reëls vir ̓n gesonde leefstyl

Deur Nico Strydom Om ‘n gesonde leefstyl te probeer handhaaf tussen huis, werk en ander verantwoordelikhede kan na ‘n haas onbegonne taak lyk. “Goeie gesondheid gebeur nie per ongeluk nie maar is die resultaat van proaktiewe, voorkomende en gesonde keuses…
Lees meer »

Maandag | 03 Mei | 2021 Wat om te doen as jy oorweldig voel by die werk

Deur Essie Bester Ons almal beleef oomblikke waarin ons oorweldig voel deur werk. Met die pandemie in ons midde, jou werk wat skielik vanaf die huis gedoen moet word en die hoë vlakke van wêreldwye onsekerheid, het daardie gevoel van…
Lees meer »

Maandag | 26 April | 2021 Hoop vir nierlyers

Deur Emsie Martin Die meeste van ons weet nie regtig wat nierdialise behels nie, nog minder wat die implikasies daarvan is. Ons weet ook nie dat die staat net tot op ’n sekere ouderdom dialise verskaf nie. Al ander moontlike…
Lees meer »

Maandag | 19 April | 2021 Jou oë en rekenaargebruik

Deur Emsie Martin Weens Covid-19-inperkingsmaatreëls werk baie van ons na ʼn jaar steeds van die huis af, wat ook beteken dat jy heel moontlik meer tyd voor jou rekenaarskerm deurbring as wat jy by die kantoor sou doen. Tegnologie is…
Lees meer »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close