BEL ONS: 012 644 4300

Algemeen

Dinsdag | 14 Augustus | 2018 Pasiënte se regte en verantwoordelikhede as apteekgebruikers

Deur Melodie Veldhuizen Jy besoek moontlik gereeld ʼn apteek om chroniese medikasie te kry. Òf jy gaan haal dalk net af en toe medikasie wanneer jy of een van jou geliefdes siek is. Miskien maak jy en jou gesin gebruik van…
Lees meer »

Vrydag | 10 Augustus | 2018 Hoekom kry ek koorsblare?

Deur Nico Strydom Koorsblare word deur die herpes simpleks-virus veroorsaak en kom hoofsaaklik binne en buite die mond voor. Daar is twee tipes herpes simpleks-virusse. HSV-1 veroorsaak koorsblare, terwyl HSV-2 sere op die geslagsdele veroorsaak. ʼn Branderige, jeukerige gevoel binne…
Lees meer »

Vrydag | 10 Augustus | 2018 Verlies en die rouproses

Deur Melodie Veldhuizen Verlies is ʼn onvermydelike deel van die lewe en die meeste van ons het al verlies ervaar. Droefheid is ʼn natuurlike deel van die herstelproses ná enige vorm van verlies, maar die intensiteit en duur van die…
Lees meer »

Vrydag | 10 Augustus | 2018 Gee die geskenk van lewe

Deur Melodie Veldhuizen Wanneer mens aan ʼn geskenk dink, sien jy gewoonlik voor jou geestesoog ʼn verrassing in ʼn kleurvolle geskenksakkie, of toegedraai in mooi geskenkpapier. Maar het jy al aan ʼn geskenk gedink in terme van ʼn lewe?’n Geskenk…
Lees meer »

Dinsdag | 07 Augustus | 2018 Werkende moeders welvoordelig vir kinders

Anja van den Berg Hier is bemoedigende nuus vir werkende moeders wat daaroor bekommerd is om terug te keer werk toe na die feesseisoen tot ʼn einde gekom het – veral as jy die ma van ʼn dogter is. Volgens…
Lees meer »

Dinsdag | 07 Augustus | 2018 Die positiewe effek van negatiewe ione op jou liggaam

Deur Melodie Veldhuizen Dit mag dalk onmoontlik klink, maar het jy geweet dat iets negatiefs ʼn positiewe effek kan hê?  Dis inderdaad waar in die geval van negatiewe ione wat ʼn positiewe effek op ʼn mens se liggaam het. Wat…
Lees meer »

Vrydag | 27 Julie | 2018 Rooftogte en gewelddadige aanvalle neem toe: Hoe lyk jou eerstehulpkennis indien jy op die toneel is?

Deur Tania du Toit Geweld, terreur en die grusame gevolge daarvan neem daagliks om ons toe.  Hierdie aanvalle (veral op plase) gaan meestal met ernstige mediese noodgevalle gepaard indien daar oorlewendes is. Baie slagoffers word met ernstige wonde gelaat, waarvan…
Lees meer »

Woensdag | 25 Julie | 2018 Die algemeenste fobies

Deur Dr. Eugene Brink Spinnekoppe, vliegtuie en hoogtes. Wat het al hierdie skynbaar uiteenlopende dinge en verskynsels in gemeen? Hulle jaag ʼn groot deel van die wêreld se bevolking die skrik op die lyf. Miljoene mense wêreldwyd word gekniehalter deur…
Lees meer »

Woensdag | 18 Julie | 2018 Generiese vs handelsmerkmedisyne: Hoe vergelyk hulle met mekaar?

Deur Dr. Eugene Brink Dit het al met ons almal gebeur. Jy staan by die resepteertoonbank in die apteek en afgesien daarvan dat jy voos is van die griep, moet jy ook kies tussen die oorspronklike antibiotikum en die generiese…
Lees meer »

Woensdag | 18 Julie | 2018 Wat gebeur wanneer ek ophou rook?

Deur Nico Strydom Die meeste mense weet dat rook verskeie gesondheidsprobleme inhou, waaronder verskeie kankers, longsiektes en hartaanvalle. Baie mense dink dat as hulle vir ʼn paar jaar lank al rook daar geen nut daarin is om op te hou…
Lees meer »

Registreer / Register

Maak toe / Close