BEL ONS: 012 644 4300

Algemeen

Woensdag | 08 Desember | 2021 Geestesgesondheid oor Kersfees

Deur Marli Naidoo Kersfees is ʼn tyd van samesyn, genot, feesviering en lekker kos. Dit is egter nie die volle storie nie. Miljoene mense wens dat Kersfees net ʼn gewone dag was. Die voorbereiding is uitputtend met vol winkels, duur…
Lees meer »

Woensdag | 08 Desember | 2021 Pas jou tande op

Deur Nico Strydom Tandbederf is volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie een van die algemeenste gesondheidstoestande wêreldwyd met miljarde mense wat geraak word. “Hierdie groot las op gesondheidsorg kan egter grootliks voorkom word met gereeld tandartsbesoeke en goeie mondhigiëne,” sê dr. Oelie van…
Lees meer »

Woensdag | 08 Desember | 2021 Gestremdes het ook regte en behoeftes

Deur Emsie Martin Dis nie maklik om as ’n gestremde persoon deel van die alle daagse lewe te raak nie. Vir sommige is dit makliker en vir ander is dit ’n uitdaging, veral as jy nie oral maklik toegang het…
Lees meer »

Woensdag | 08 Desember | 2021 ̓n Positiewe ingesteldheid help jou deur moeilike tye

Deur Cilleste van Dyk Jy mag dalk net hier lus wees om summier op te hou lees want jy wil tog net asseblief nie daardie aangeplakte “gelukkige” persoon wees by jou kantoor of in jou familie nie. Jy ken mos…
Lees meer »

Woensdag | 08 Desember | 2021 Reik uit na ander tydens pandemie

Deur Nico Strydom Die Covid-19-pandemie het die meeste mense se lewens onherroeplik verander en die gepaardgaande langdurige isolasie het tot gevolg gehad dat mense smag na sosiale interaksie en sinvolle verhoudings. “Een van die groot en hartseer ironieë van die…
Lees meer »

Woensdag | 08 Desember | 2021 Sonnige Suid-Afrika en velkanker

Deur Emsie Martin Dit is heerlik om gedurende Desember en Januarie die son op ’n mens se vel te voel,  en hierdie jaar gaan dit seker nog lekkerder wees omdat almal ingehok was en die strande verlede Desember gesluit was….
Lees meer »

Woensdag | 08 Desember | 2021 ̓n Ekstragroen Kersfees: Hergebruik, herwin en vermors min

Deur Marli Naidoo In Suid-Afrika het ons elke jaar die voorreg van ʼn heerlike somer-Kersfees. Die weer is lieflik en die natuur ontplof in kleure en geure. Basta met al die sneeustories en koud kry. Alles is pragtig groen, en…
Lees meer »

Dinsdag | 07 Desember | 2021 Wat epilepsie is en hoe om dit te hanteer

Deur Melodie Veldhuizen Wat is epilepsie? Volgens Epilepsie Suid-Afrika is epilepsie nie ʼn geestesiekte nie maar ʼn neurologiese toestand wat gekenmerk word deur ongewone elektriese aktiwiteite in die brein, wat ʼn epileptiese aanval veroorsaak. Die begrip epilepsie dek ʼn verskeidenheid…
Lees meer »

Dinsdag | 07 Desember | 2021 Die meeste mense weet nie dat hulle hoë bloeddruk het nie

Deur Nico Strydom Hoë bloeddruk (hipertensie) raak na raming 31% van mans en 36% van vroue in Suid-Afrika en is die enkele grootste oorsaak van voortydige dood wêreldwyd. Bloeddruk word bepaal deur die hoeveelheid bloed wat jou hart pomp en…
Lees meer »

Dinsdag | 07 Desember | 2021 Gesondheidswenke vir ’n aktiewe leefstyl

Deur Emsie Martin Ons almal kort tyd om te rus of om ons roetine ’n bietjie te verander na nog ’n uitdagende jaar. Die warm weer en sonnige lug skep baie geleenthede vir aktiewe mense om hulle oefenroetine te verander…
Lees meer »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close