Is dit ʼn allergie of intoleransie?

Ronéll van Rooyen   Vir die meeste mense klink ʼn allergie en intoleransie vir voedsel na dieselfde ding. Kom ons gaan hoor by kundiges of dit wel die geval is.   Voedselallergieë ‘n Allergie is ‘n reaksie van die immuunstelsel wat ontstaan as gevolg van die eet van sekere kos. Dit kan in baie gevalle […]

Lees meer.

Slaan vlugflouheid só hok

Baie mense vind dat hul interne horlosies deurmekaar raak as hulle verskeie tydsones oorsteek. Benewens hoofpyne, omgekrapte mae en konsentrasieprobleme, slaap hulle ook met rukke en stote. Dit is egter nie nodig om tyd te mors om die uitwerking van vlugflouheid te trotseer nie. Probeer hierdie wenke die volgende keer as jy reis.   As […]

Lees meer.

Moenie werkstres huis toe neem nie!

Anja van den Berg   Na ʼn lang dag op kantoor haal baie van ons ons stres uit op vriende, kinders of maats. As ons nie versigtig is nie, laat ons toe dat werkstres huisstres word, dikwels ten koste van ons gesinne en verhoudings sowel as ons gesondheid. Die meeste van ons ken hierdie siklus: […]

Lees meer.

Hoe om jou stres te bestuur vir topprestasie

Anja van den Berg   So lyk die lewe in die moderne werkplek: Jy het te veel hooi op jou vurk, spertye duik oral op, mense maak op jou staat en – om alles te kroon – jou gesin ook. Jy verkeer onder baie druk en jy vermoed die gehalte van jou werk ly daaronder. […]

Lees meer.

Peusel hieraan vir breinkrag

Tinus Vollgraaff     Mens is wat jy eet, so sê hulle. En dit geld vir liggaam en gees. Net soos jy jou brein moet oefen om hups en fiks te bly, net so het jou brein die regte voeding nodig om gesond en robuus te wees en goed te werk. Dit is dus kritiek […]

Lees meer.

7 rooi vlae wat op ’n depressieterugval kan dui

Stefan de Clerk   Party mense ondervind major depressie net een keer, maar depressie kan chronies wees en weer en weer terugkeer. “Depressie-episodes kan met elke terugval ernstiger word en kan ’n chroniese distimie (’n knaende ligte depressie) word. In sommige gevalle kan dit selfs behandelingsweerstandig word,” verduidelik Carey Bremridge, ’n kliniese sielkundige. Daarom is […]

Lees meer.

5 van die beste oefeninge wat jy ooit kan doen

As jy nie ʼn atleet is of ernstig oefen nie – en aktief wil wees vir jou gesondheidsonthalwe of sodat jou klere beter pas – kan die gimnasium intimiderend wees. Net om verby die trapmeulens, oefenfietse en gewigmasjiene te loop is genoeg om jou te laat koers kies huis toe en die rusbank op te […]

Lees meer.

Hou jou prostaat só gesond

Nico Strydom   Volgens navorsing weet baie mans nie wat hul prostaat of sy funksies is nie, selfs al is prostaatkanker een van die vernaamste kankers wat mans in Suid-Afrika raak. Suid-Afrikaanse mans het ‘n een-uit-agt(1:8)-risiko van kanker in hul leeftyd, volgens die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa). Die vernaamste kankers wat mans in Suid-Afrika raak, […]

Lees meer.

Diabetes ’n gewigtige probleem vir Suid-Afrikaners

Suid-Afrika is vinnig besig om ’n oorgewignasie te word en dit veroorsaak ’n toename in tipe 2-diabetes. “Diabetes is ’n absolute epidemie. Dit is op die oomblik waarskynlik een van die belangrikste gesondheidskwessies in die wêreld en word aangedryf deur die paralelle pandemie van obesiteit,” sê dr. Zane Stevens, ’n internis en endokrinoloog by die […]

Lees meer.

Hoe om jou ‘goeie’ cholesterol op te stoot

Nuwe navorsing bevraagteken die voordele van medisyne om HDL te laat styg, maar leefstylstappe om goeie cholesterol te laat styg, word steeds aanbeveel. Een van die grondbeginsels vir ’n gesonde hart is dat indien jou LDL- (slegte) cholesterol hoog is, jy stappe moet doen om dit laer te maak. Per slot van sake, slegte cholesterol […]

Lees meer.