BEL ONS: 012 644 4300

Kindergesondheid

Vrydag | 24 Junie | 2016 Speel die belangrikste vir kleuterontwikkeling

Karen van der Berg     Musiekklasse, gimnastiek, balspeletjies, swemlesse en danslesse. Dit mag dalk klink soos buitemuurse aktiwiteite vir skoolgaande kinders. Maar deesdae word al hierdie klasse reeds vir babatjies, peuters en kleuters aangebied. Baie ouers voel hulle kinders…
Lees meer »

Vrydag | 29 April | 2016 Die impak van te veel skermtyd op kinders

Marli Naidoo   Ons leef in ʼn era waar tegnologie ʼn groot deel uitmaak van ons daaglikse omgang. Ons laat om verskillende redes toe dat ons kinders televisie, rekenaars, selfone ens. gebruik – om hulle besig te hou, of om…
Lees meer »

Woensdag | 16 Maart | 2016 Kan ̓n griepinspuiting jou griep gee?

Trish Goosen   Baie mense verkies om nie teen dié gevaarlike virus ingeënt te word nie, juis omdat hulle bang is hulle raak siek. Maar ʼn griepinspuiting kan jou onmoontlik griep gee. Die virusse in die entstof is dood. Hierdie…
Lees meer »

Vrydag | 08 Januarie | 2016 Help jou kinders om soutslim te word

Jy mag dalk nie aan sout verslaaf wees nie, maar jy kan ʼn slagoffer daarvan word. Leer meer oor die gevare van hierdie stapelbestanddeel en hoe dit kinders vanaf ʼn vroeë ouderdom affekteer.   Waarom is te veel sout sleg…
Lees meer »

Donderdag | 15 Oktober | 2015 Dra jou optrede by tot jou tiener se eetversteuring?

Trish Goosen   Dun is in! Daar is nie so iets soos té skraal of té ryk nie. Maer is mooi en beteken status en sukses. Só vertel Hollywood, sosiale media en die internet daagliks ons jong, beïnvloedbare kroos. En…
Lees meer »

Donderdag | 02 Julie | 2015 Immunisasie: Ja of nee?

Karen van der Berg   Om jou kind te immuniseer of nie is miskien die een enkele grootste debat wat ouers nou reeds vir dekades rooi laat sien. Aan die eenkant kry jy ouers wat nie kan glo ander ouers…
Lees meer »

Maandag | 09 Februarie | 2015 Vir die kleinspan: Hoe werk my oortrom?

Wat het ek nodig? ’n Groot bak of pot, kleefplastiek, 30 rou ryskorrels, en ’n koekpan. Wat doen ek? Trek ’n stuk kleefplastiek styf oor die bak of pot. Maak seker die houer is dig toe en die plastiek is…
Lees meer »

Maandag | 09 Februarie | 2015 Speel-speel van sukkel tot slimkop met Arbeidsterapie

Arbeidsterapie vir kinders is ’n veld waaroor talle mites bestaan: Dis onwetenskaplik; net “dom” kinders het dit nodig; dis ’n geldmaakfoefie. Dit is jammer dat meer ouers met doodgewone kinders nie besef watter waarde dit tot enige kind se ontwikkeling…
Lees meer »

Maandag | 09 Februarie | 2015 Son Slim Somer

Ondanks talle bewusmakingsveldtogte kies baie sonaanbidders steeds om die waarskuwings oor die gevare van sonbrand te ignoreer. Dit is egter ’n keuse wat dodelike gesondheidsgevare vir jou en jou gesin kan inhou – selfs jare nadat julle in die son…
Lees meer »

Maandag | 09 Februarie | 2015 MXit en jou kind

Kinders is gek na MXit, ’n goedkoop selfoonboodskapdiens en sosiale netwerk. Maar min kinders en hul ouers besef die gevare wat dit ook inhou. In Augustus het die Valke op talle foto’s van meisies tussen vyf en tien jaar oud…
Lees meer »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close