Wanneer jy jou oor bekommer moet bekommer

Daar is nie ʼn tekort aan goed om jou oor te bekommer nie ─ van persoonlike bekommernis oor werksekuriteit of gesondheid, tot vrese oor groter kwessies soos politieke konflikte of natuurrampe. Tydelike angs kan ʼn gesonde reaksie op onsekerheid en gevaar wees, maar voortdurende bekommernis en senuagtigheid kan ʼn teken van veralgemeende angsstoornis wees.   […]

Lees meer.

Filmterapie: Die gebruik van rolprente vir geestesgesondheid

Anja van den Berg   Het jy al ooit ʼn rolprentteater verlaat gevul met emosies, insigte en inspirasie? Wou jy jou indrukke en gevoelens dadelik met iemand deel? Het die rolprent jou laat besin oor jou eie lewenservarings – die soet en die suur? Dan sal jou moontlik geïnteresseerd wees om dit ʼn stap verder […]

Lees meer.

Kom buite en raak gesond!

Marli Naidoo   Somer is hier en die natuur roep. Daar is ʼn lang lys van redes waarom ʼn bietjie (of sommer baie) tyd buite die huis of kantoor fisies en geestelik voordelig is. Sonlig op jou vel bring prosesse in jou liggaam in werking wat tot die produksie en aktivering van vitamine D lei. […]

Lees meer.

Watter nut het kaneel vir jou gesondheid?

Karen Smith   Wanneer mens aan kaneel dink, is dit amper asof jy ʼn terugflits kry na ’n koue Sondagmiddag met pannekoek en kaneelsuiker. Min het ons geweet dat die gebruik van kaneel in ons alledaagse roetine baie voordele inhou. Volgens ’n dieetkundige wat vir die health.com-webtuiste skryf, is daar aangetoon dat speserye soos kaneel […]

Lees meer.

Is vitamiene regtig goed vir jou hart?

Bevorder vitamien- en mineraalaanvullings werklik hartgesondheid? Sommige ouer studies het gesuggereer dat kalsiumaanvullings voordele vir hartgesondheid inhou. Studies oor visolie het getoon dat dit ook goed is vir jou hart. Kalsiumaanvullings het egter onder die loep gekom na ʼn verslag dat mans wat oor ʼn tydperk van 12 jaar daagliks meer as 1 000 milligram […]

Lees meer.

Motorkaping: ’n Oorlewingsgids

Anja van den Berg   Te midde van die vlaag gewelddadige motorkapings raak Suid-Afrikaners toenemend senuagtig op die pad – en tereg ook. Motorkaping is ’n misdaad wat veels te veel op Suid-Afrikaanse paaie plaasvind. Daar word baie gedoen om georganiseerde sindikate wat ons paaie teister te teiken, maar die eerste en doeltreffendste verdedigingslinie is […]

Lees meer.

Hoe om jou padwoede te beheer

Navorsing toon dat baie motoriste aggressie ervaar wat op ʼn daaglikse basis teen hulle gemik word. Ons was almal al tot ʼn sekere mate aan stres onderworpe en dit kan lei tot uitbarstings in verkeer, ongeag die gevolge. Dit mag eskaleer tot padwoede, waar ons innerlike emosies oorspoel na diegene rondom ons. Hier volg ons […]

Lees meer.

Veroudering: Pas jou leefstyl só aan

Marli Naidoo     Wanneer ons aan veroudering dink, dink ons gewoonlik aan die gehate plooie. Veroudering vind egter intern en ekstern plaas. Daar is ʼn menigte faktore wat veroudering kan versnel. Van hierdie faktore is buite ons beheer, maar van hulle kan ons wel beheer. Aan die natuurlike verouderingsproses kan ons niks verander nie. […]

Lees meer.

Hoekom kry ek migraines?

Jou arms en bene begin weer prikkel. Jou oë begin wasig te word en jy sien kolle en gekleurde flitse. Nou voel jy lighoofdig en ruik snaakse reuke. Jy het dit al dikwels genoeg gehad om te weet wat nou volg. Jy het ʼn migraine. Jy weet hoe joune begin, maar het geen idee hoekom […]

Lees meer.

Motorongeluk: Wie is die rolspelers?

Mense wat in ʼn motorongeluk was, verstaan nie altyd dat daar verskeie rolspelers kan wees en dat hulle verskillende funksies vervul nie. “Die polisie was reeds by my om ʼn verklaring af te neem,” moet regspraktisyns gereeld hoor as ʼn beëdigde verklaring opgestel moet word in ʼn siviele saak wat uit dieselfde motorongeluk voortspruit. Die […]

Lees meer.