BEL ONS: 012 644 4300

Ondersteuningsgroepe

Dinsdag | 07 April | 2015 Tik-verslawing

Steungroepe: Tik-verslawing   Steungroepe is plekke waar mense in ʼn veilige omgewing kan bymekaarkom om oor hulle gevoelens en vrese te praat en ondersteuning, raad en leiding te kry by ander mense wat weet hoe dit voel om aan dwelmmiddels…
Lees meer »

Dinsdag | 07 April | 2015 Demensie

Steungroepe: Demensie   Steungroepe is plekke waar mense in ʼn veilige omgewing kan bymekaarkom om oor hulle gevoelens en vrese te praat en ondersteuning, raad en leiding kan kry by ander mense wat weet hoe dit voel om te sorg…
Lees meer »

Dinsdag | 07 April | 2015 Bipolêre gemoedstoornis

Steungroepe: Bipolêre gemoedstoornis Om met bipolêre gemoedstoornis (BGS) saam te leef, is nie maklik vir die persoon wat daaraan ly en sy of haar naasbestaandes nie. Steungroepe speel ʼn belangrike rol om mense wat deur BGS geraak word met kennis…
Lees meer »

Dinsdag | 07 April | 2015 Aandaggebrek-hiperaktiwiteitsindroom (AGHS)

Steungroepe: Aandaggebrek-hiperaktiwiteitsindroom (AGHS)   Een van die belangrikste steungroepe is die AGHS-steungroep van Suidelike Afrika (Attention Deficit and Hyperactivity Support Group of Southern Africa), oftewel ADHASA. Hulle kan soos volg gekontak word:   Op hulle webwerf by http://www.adhasa.co.za; per e-pos…
Lees meer »

Dinsdag | 07 April | 2015 Sosiale angsversteuring

Steungroepe: Sosiale angsversteuring   Steungroepe is plekke waar mense in ʼn veilige omgewing kan bymekaarkom om oor hulle gevoelens en vrese te praat en ondersteuning, raad en leiding te kry by ander mense wat weet hoe dit voel om aan…
Lees meer »

Dinsdag | 07 April | 2015 Skisofrenie

Steungroepe: Skisofrenie   Die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angsstoornisgroep (Sadag) bied telefoniese berading, bystand en verwysingsdienste aan depressielyers en hul naasbestaandes. Sadag se dienste is op weeksdae tussen 08:00 en 20:00 beskikbaar. Webwerf: www.sadag.co.za Tolvry: 0800 567 567 Tel.: 011 262…
Lees meer »

Dinsdag | 07 April | 2015 Posttraumatiese stresversteuring

Steungroepe: Posttraumatiese stresversteuring   Die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angsstoornisgroep (Sadag) bied telefoniese berading, bystand en verwysingsdienste aan depressielyers en hul naasbestaandes. Webwerf:www.sadag.co.za Tel.: 011 262 6396 Tolvry: 0800 567 567 SMS: 31393   Die Suid-Afrikaanse Federasie vir Geestesgesondheid is ʼn…
Lees meer »

Dinsdag | 07 April | 2015 Panieksteuring

Steungroepe: Panieksteuring   Die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angsstoornisgroep (Sadag) bied telefoniese berading, bystand en verwysingsdienste aan depressielyers en hul naasbestaandes. Tel.: 011 262 6396 Tolvry: 0800 567 567 SMS: 31393 Webwerf: www.sadag.co.za   Substance abuse line Tolvry: 0800 12 13…
Lees meer »

Dinsdag | 07 April | 2015 Obsessief-kompulsiewe steuring (OKS)

Steungroepe: Obsessief-kompulsiewe steuring (OKS)   Die OKS-vereniging van Suid-Afrika bied berading, ondersteuning en inligting aan persone wat met OKS saamleef en hul naasbestaandes. Tel.: 011 786 7030 Webwerf:   Die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angsstoornisgroep (Sadag) bied berading en verwysingsdienste aan…
Lees meer »

Dinsdag | 07 April | 2015 Major depressie

Steungroepe: Major depressie   Een van die belangrikste steungroepe is die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angsstoornisgroep (Sadag). Meeste van die steungroepe is onder privaat individue se leiding en daarom kan Sadag eers gekontak word om groepe se kontakbesonderhede te bevestig. Sadag…
Lees meer »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close