• Teken in
  • Kategorie: Advies, Algemeen, Mediese Nuus, Swangerskap


    Wat is nageboortelike depressie?

    November 20th, 2015

    Karen van der Berg Jy het pas die lewe geskenk aan ʼn pragtige baba en almal om jou is opgewonde; almal, behalwe jyself. Waarom? Die geboorte van ʼn baba kan ʼn hele reeks sterk emosies ontketen, van opwinding en vreugde tot vrees en angs. Maar dit kan ook uitloop op iets wat jy dalk nie  … Lees meer


    Eet (gesond) vir twee!

    Oktober 2nd, 2015

    Karen van der Berg     Jy proe reeds die room van jou (derde) dubbeldik-sjokolademelkskommel vir die dag en die baie sout en bottels vol asyn in jou pakkie skyfies. Gewoonlik hou jy nie eers van gemorskos nie, maar hierdie eetgoed wil jy nou dadelik verorber. Wanneer ’n skielike onnatuurlike lus vir kos jou al  … Lees meer


    Swangerskap: Oorleef die eerste paar weke só

    Augustus 31st, 2015

    Karen van der Berg   “Ek voel die heeltyd soos ’n ondankbare mens. In plaas van in ekstase te wees, lê ek heeldag op die bed en wens die volgende paar weke om. My man probeer my opbeur en neem my na die wonderlikste restaurant toe. Ek trek my neus op vir alles op die  … Lees meer


    Oefen reg tydens swangerskap

    Augustus 20th, 2015

    Solette Swanepoel   Vir die aktiewe vrou is dit nou die beste tyd om swanger te wees. Terwyl kenners in die 1960’s gemeen het swanger vroue behoort oefening te staak, en dokters in die 1980’s gewaarsku het dat die vrou se hartklop nie 140 slae per minuut mag oorskry nie, moedig onlangse studies swanger vroue  … Lees meer


    Sterftes onder swanger vroue styg

    Februarie 9th, 2015

    Vir elke 100 000 vroue wat ’n swangerskap in Suid-Afrika oorleef, sterf sowat 625 vroue. Luidens ’n verslag van Human Rights Watch (HRW) het sterftes onder swanger vroue die afgelope dekade verdriedubbel. Die grootstetoename was in die Oos-Kaap.   Dié skoksyfers kom ondanks die feit dat92% van swanger vroue in die land toegang het tot  … Lees meer


    Hou jou baba gesond

    Januarie 14th, 2015

    Geskryf deur: Medihelp (Vir meer oor ons sakpak voordele-opsies SMS “solidariteit” na 32291)   Om ’n baba in jou wêreld te verwelkom, is een van die grootste vreugdes in die lewe. Skielik gee jy glad nie om as jy heelnag moet wakker bly en na jou klein wonderwerkie omsien nie en sal jy enigiets doen  … Lees meer




    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close