BEL ONS: 012 644 4300

vroue-maand-2017

Vrydag | 11 Augustus | 2017 Liewe 18-jarige Lindie

Deur Lindie de Beer Ek skryf vandag aan jou, waar jy 18 is en ek 10 jaar ouer. ʼn Mens wens soms dat jy in die toekoms kan in sien om te weet of alles vir die beste gaan uitwerk….
Lees meer »

Donderdag | 10 Augustus | 2017 Eerstejaars, ontspan!

Deur Stephanie Buys Dis nogal vreemd hoe die eerste jaar van universiteit ʼn mens se lewe drasties kan verander. Vir party mense is dit ʼn goeie ervaring wat hul so bietjie op hulle plek sit en vir ander is dit…
Lees meer »

Vrydag | 28 Julie | 2017 Hoe om emosionele nadraai van miskraam te hanteer

Glynis Horning   Ongeveer een in vier tot vyf swangerskappe eindig in ʼn miskraam, dus is mediese beroepsmense geneig om hulle as roetine te hanteer. Maar vir jou kan die verlies moeilik wees om te verduur, hoe vroeg dit ook…
Lees meer »

Donderdag | 13 Julie | 2017 Wat grimering wat al verval het aan jou vel doen

Lize-Mari Labuschagne   Almal het al die een of ander tyd daardie grimering gebruik wat eintlik al stokoud was, want hoekom sal ons nou eintlik iets weggooi wat nog nie klaar is nie? Vervaldatums dien egter ʼn groter doel as…
Lees meer »

Woensdag | 05 Julie | 2017 Angs, depressie verg dié leefstylveranderinge

Leefstylveranderings is eenvoudige maar kragtige gereedskap om depressie en angs mee te behandel, en is ook ʼn essensiële komponent van ʼn geïntegreerde benadering tot behandeling. In sommige gevalle kan leefstylveranderings alleen depressie ophef of angs verlig, so dit maak sin…
Lees meer »

Dinsdag | 20 Junie | 2017 Wat die 5 liefdestale in praktyk behels

Ronéll en Anke van Rooyen   Ons gesels gereeld lekker oor die onderwerp van die Vyf Liefdestale, nl. opbouende woorde, aanraking, gehaltetyd, liefdesdienste, en geskenke. Vandag wil ek dit lekker prakties maak in hierdie artikel deur net idees te lys…
Lees meer »

Donderdag | 15 Junie | 2017 Is sjokolade goed of sleg vir my?

Marli Naidoo   Wanneer ek aan ʼn heerlike stukkie sjokolade smul, gee ek geensins om of dit goed of sleg vir my is nie. Ek geniet net elke stukkie wat soet in my mond smelt. Dit is later se skuldig…
Lees meer »

Woensdag | 14 Junie | 2017 Spatare: Rede tot kommer?

Karen van der Berg   Almal het dit al gesien. Daardie opsigtelike blou spatare wat soms baie duidelik op mense se bene voorkom. Spatare hou meestal nie ʼn gesondheidsrisiko in nie. Tog is dit nie iets wat ignoreer moet word…
Lees meer »

Vrydag | 02 Junie | 2017 5 lesse oor wat ̓n gelukkige lewe maak

Robert John Waldinger, MD          Al ooit gewonder hoe dit sou wees om ander mense se hele volwasse lewe te bekyk? Nie deur ouer persone te vra om te onthou nie, maar deur met hulle as tieners te begin en…
Lees meer »

Vrydag | 02 Junie | 2017 Bedwing só jou eetlus

Die lus vir iets soet of sout kan jou weens ʼn verskeidenheid redes tref: ʼn trae middag, ʼn ligte of vroeë aandete, of selfs verveling. Maar jy kan iets daaraan doen, of beter nog, dit stop voor dit begin.  …
Lees meer »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close