Steungroepe is plekke waar mense in ʼn veilige omgewing kan bymekaarkom om oor hulle gevoelens en vrese te praat en ondersteuning, raad en leiding kan kry by ander mense wat weet hoe dit voel om te sorg vir iemand wat aan demensie ly. Steungroepe bied ʼn plek waar jy met mense kan praat wat jou en jou situasie regtig verstaan.
Dementia SA bied steun, berading en opleiding van ʼn hoë standaard:
Adres: State House-gebou, 3de vloer, Rosestraat, Kaapstad
Tel.: 021 421 0077 / 0078
Faks 021 418 2772
E-pos: info@dementiasa.org
Posbus 16421, Vlaeberg, 8018
Die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angsstoornisgroep (Sadag) bied berading en verwysingsdienste aan geliefdes:
Tel.: 011 262 6396
Tolvry: 0800 20 50 26
SMS: 31393
Webwerf: http://www.sadag.org/
Oops! We could not locate your form.