Major depressie

Dinsdag, April 7th, 2015

Steungroepe: Major depressie

 

Een van die belangrikste steungroepe is die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angsstoornisgroep (Sadag). Meeste van die steungroepe is onder privaat individue se leiding en daarom kan Sadag eers gekontak word om groepe se kontakbesonderhede te bevestig. Sadag kan by 011 262 6396 of 0860 103 645 en by die volgende nommers geskakel word:

 

  • 011 783 1474
  • 014 718 1009
  • 021 913 4046
  • 041 364 2746
  • 031 701 1378

 

Webwerf: http://www.Depressionremedy.com

 

ʼn Belangrike telefoniese diens, veral as selfmoord ter sprake is, is LifeLine:

 

  • 011 728 1331/1347
  • 031 312 2323
  • 057 357 2746
  • 021 461 1111

 

Enige soektog wat met sleutelwoorde soos “depressie”, “major depressie”, “depressiewe steuring”, en so meer op die internet gedoen word, sal nuttige inligting oplewer. Daar is baie hulp beskikbaar!

 

 

  •  
  •  
  •  
  •  

Ander Artikels

Jou kind kan aan ‘n voorkombare siekte sterf
Anja van den Berg Voorkomende maatreëls is die hoeksteen van pediatrie, en inenting verteenwoordig een van die belangrikste strategieë om siektes by kinders te voorkom, sê navorsingspesialis, Daniel R. Bronfin. “Die afname in siektes en sterftes gedurende die afgelope eeu as gevolg van gereelde inentings vir kinders is nogal dramaties. Pokke is wêreldwyd uitgeroei, terwyl […]
Hoekom suiwelprodukte eintlik sleg is vir jou
Lize-Mari Labuschagne   Daar word in die meeste huise elke dag ʼn suiwelproduk gebruik, maar melk, jogurt en kaas kan dalk nie so noodsaaklik wees as wat jy dink nie. Dr. Mark Hyman,’n outeur wat al tien keer as die topverkoper in New York aangewys is, adviseer pasiënte na aanleiding van navorsing en sy eie […]
Slimfone is nie altyd so wonderlik nie!
Karen van der Berg   Jy kan jou nie jou lewe sonder jou slimfoon indink nie. Op jou slimfoon werk jy, speel jy en reël jy sosiale afsprake. Wanneer jy in die verkeer vassit of in die bank in ʼn tou wag, is dit jou kameraad. Wanneer daar ’n krisis opduik, kan jy hom uithaal […]
1 2 3 215