Steungroepe: Obsessief-kompulsiewe steuring (OKS)
Die OKS-vereniging van Suid-Afrika bied berading, ondersteuning en inligting aan persone wat met OKS saamleef en hul naasbestaandes.
Tel.: 011 786 7030
Webwerf:
Die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angsstoornisgroep (Sadag) bied berading en verwysingsdienste aan persone wat aan OKS ly en hul naasbestaandes:
Tel.: 011 262 6396
Tolvry: 0800 20 50 26
SMS: 31393
Webwerf: www.sadag.co.za
Die Suid-Afrikaanse Federasie vir Geestesgesondheid is ʼn niewinsgewende regeringsorganisasie wat ten doel het om dienste vir persone wat geraak word deur intellektuele gestremdheid of geestesongesteldheid te koördineer, monitor en bevorder asook om geestelike gesondheid en welstand te bevorder.
Tel.: 011 781 1852
Webwerf: www.safmh.org.za
LifeLine bied ʼn gratis en vertroulike krisisintervensiediens op ʼn 24-uur-basis aan alle sektore van die gemeenskap.
Tel.: 011 728 1331/1347
Webwerf: www.lifeline.org.za
OKS-steungroep
Tel.: 011 786 6617
Mental Health Information Centre
Tel.: 021 938 9229
Tolvry: 0800 600 411
Webwerwe:
http://www.ocdresource.com
http://www.ocfoundation.org
http://www.ocdonline.com
http://www.fairlite.com/ocd
Oops! We could not locate your form.