Die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angsstoornisgroep (Sadag) bied telefoniese berading, bystand en verwysingsdienste aan depressielyers en hul naasbestaandes.
Tel.: 011 262 6396
Tolvry: 0800 567 567
SMS: 31393
Webwerf: www.sadag.co.za
Substance abuse line
Tolvry: 0800 12 13 14
SMS: 32313
Die Suid-Afrikaanse Federasie vir Geestesgesondheid is ʼn nasionale niewinsgewende regeringsorganisasie wat ten doel het om dienste vir persone wat geraak word deur intellektuele gestremdheid of geestesongesteldheid te koördineer, monitor en bevorder asook om geestelike gesondheid en welstand te bevorder.
Tel.: 011 781 1852
Webwerf: www.safmh.org.za
LifeLine bied ʼn gratis en vertroulike krisisintervensiediens op ʼn 24-uur-basis aan alle sektore van die gemeenskap.
Tel.: 011 728 1331/1347
Webwerf: www.lifeline.org.za
Oops! We could not locate your form.