Steungroepe: Posttraumatiese stresversteuring
Die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angsstoornisgroep (Sadag) bied telefoniese berading, bystand en verwysingsdienste aan depressielyers en hul naasbestaandes.
Webwerf:www.sadag.co.za
Tel.: 011 262 6396
Tolvry: 0800 567 567
SMS: 31393
Die Suid-Afrikaanse Federasie vir Geestesgesondheid is ʼn nasionale niewinsgewende regeringsorganisasie wat ten doel het om dienste vir persone wat geraak word deur intellektuele gestremdheid of geestesongesteldheid te koördineer, monitor en bevorder asook om geestelike gesondheid en welstand te bevorder.
Webwerf: www.safmh.org.za
Tel.: 011 781 1852
LifeLine bied ʼn gratis en vertroulike krisisintervensiediens op ʼn 24-uur-basis aan alle sektore van die gemeenskap.
Webwerf: www.lifeline.org.za
Tel.: 011 728 1331/1347
Traumakliniek en -sentrum vir die Studie in Geweld en Versoening (Trauma Clinic and Centre for the Study of Violence and Reconciliation)
Tel.: 011 403 5102
SA Instituut vir Traumatiese Stres (SA Institute for Traumatic Stress)
Tel.: 011 717 8677
Nasionale Instituut vir Misdaadvoorkoming en die Herintegrasie van Oortreders (Nicro) (National Institute for Crime Prevention and the Reintegration of Offenders)
Tel.: 011 403 2953
Tel.: 021 462 0017
Tel.: 054 331 2647
Tel.: 021 442 1690
Albertina Rape Crisis Centre
Tel.: 011 806 1652/3
Advice Desk for the Abused
Tel.: 031 262 9679
Nisa
Tel.: 011 854 5804
Powa
Tolvry: 0800 150 150
Nasionale Netwerk oor Geweld teen Vroue (National Network on Violence Against Women)
Tel.: 012 348 1231
Teddy Bear Clinic (mishandelde kinders)
Tel.: 011 484 4554/011 484 4539
Verkragtingskrisislyn (Rape Crisis Line)
Tolvry: 0800 322 322
Survivors of Violence
Tel.: 031 304 6928/031 305 3497
Oops! We could not locate your form.