Steungroepe is plekke waar mense in ʼn veilige omgewing kan bymekaarkom om oor hulle gevoelens en vrese te praat en ondersteuning, raad en leiding te kry by ander mense wat weet hoe dit voel om aan sosiale angsversteuring te lei of wat omgee vir iemand wat daaraan lei. Om aan enige siekte te ly, kan ʼn mens isoleer en baie alleen laat voel. Steungroepe help jou deur die pyn en bied ʼn plek waar jy met mense kan praat wat jou en jou situasie regtig verstaan.
Die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angsstoornisgroep (Sadag) het ʼn lys steungroepe landwyd wat jou kan bystaan.
Sadag: 011 262 6396, 0800 567 567, SMS: 31393
“If you want to make a change, you have to first make a start – one step at a time.” – Dr. Colinda Linde
Oops! We could not locate your form.