BEL ONS: 012 644 4300

Streef daarna om gesonder te leef!

Op die kalender word belangrike datums aangedui. Jy kan ook jou belangrike datums, diagnose datums en dokterbesoeke op die kalender
invoeg. Onderaan is ’n lys van sewe dimensies van welstand – stel dit as mylpale vir jouself na ’n beter, gesonder lewe. Sodra jy een van die
mylpale afgehandel het, dui dit aan op die kalender.

*vandag
*belangrike Dag
*prestasie
*dagboek

LIGGAAM VERSTAND SIEL BEROEP EMOSIONEEL SOSIAAL LEWENSDOEL
Jaarlikse mediese ondersoek Aktiwiteit vir stresverligting Persoonlike ontwikkelingsmoment Maandelikse begrotingsblad Ritueel vir emosionele versterking Betrokkenheid by gemeenskapsprojek Persoonlike 2015-doelwitkaart
Tandheelkundige ondersoek Lees ʼn boek Maandelikse diensleweringsprojek Jaarlikse finansiële konsultasie Reël gesprek met afrigter/vriend Gehaltetyd met my gesin Groeiprojek vir sin en betekenis
MIV/Vigs-toets Persoonlike opleidingsprojek/ -kursus “Tyd vir myself” Beroeps-ontwikkelingskursus Gehaltetyd met my vriend/e Deel my lewensdoel met iemand
Weeklikse fisiese aktiwiteit Uitstappie vir ontspanning
Implementeer gesonde eetplan


  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close